Friday, 8 July 2016

VIENNA & EIER ONTBYT WRAP



VIENNA & EIER ONTBYT WRAP
Ringetjies viennas effe gebraai
Gooi klein bietjie churtney by
Voeg paar eiers met bietjie melk gemeng by en roer tot gaar
Vul die wrap met die mengsel
Sprinkel bietjie kaas oor
Sout en Peper
Rol op
Sprinkel nog bietjie kaas
Bedien warm met bietjie come-back sauce of tamatiesous

No comments:

Post a Comment