Thursday 28 July 2016

Oorskiet Muffin



Dai ou Boerewors vleisies wat altyd oorbly in die stopper..

Maak so 2 vleis balle, druk met n eier n diep holte in die middel,
Breek die eier daarin..
Gooi sout en peper...
Pak dit toe met kaas
En bak in die oond op 180 grade
Op BAKE en GRILL vir so 15-20 minute.

Dan eet man n Ligte middagete..
En hy SMAAK sooo