Friday, 29 July 2016

Hoender tert




Hoender tert
Bestanddele
2 koppies gaar hoender fyn gesny
1x250 gram houer fyn maaskaas
2 eetlepels koekmeel...
1 teelepel sout
1 teelepel mosterd poeier
1 eetlepel botter
1 klein ui fyn gekap
1en halwe koppie melk
1teelepel Woestersous
4 eiers
Sout en varsgemaalde swartpeper
Pietersielie na smaak
Metode
Meng hoender, maaskaas, koekmeel, sout en peper
Verhit die botter en braai ui liggies
Klits eiers, melk en Woestersous
Meng alles liggies saam
Gooi pietersielie oor
Kan ook pepadews vir nog smaak bysit
Gooi mengsel in gesmeerde bak en bak vir 45 minute by 180 grade

No comments:

Post a Comment