Monday, 18 July 2016

Avo Dip




Mardene Van Tonder Wilken
Ons het so rukkie terug by Duitsers gaan braai en dit was hulle bygereg saam met die vleis.

Avo Dip

4 avo's fyn gedruk...
Smooth cream/cottage cheese 250g
1 ui fyngekap

1 tlp garlic of meer soos jy dit verkies
Sout en Peper na smaak

Meng alles saam.
Skep in n bakkie.
Bedien saam met broodjies, crackers of vleis.
Ek dink dit sal heerlik wees saam met broek en baadjie aartappel.
 
Antoinette Hattingh - Ek gebruik altyd dubble cream plain joghurt ipv maaskaas

No comments:

Post a Comment