Helena Kruger se MEDITERAINSE HOENDERGEREG
1 Hoender opgesny in stukke
1ui gekerf
½ groen en ½ rooi soetrissie repies gesny...
1blikkie geskilde gekerfde tamaties
125ml Swart Calamara olywe ontpit
Sout en peper
1 t Appelkooskonfyt
125ml Hoenderaftreksel
Smeersel>
2t Cumin
2t Paprika
1t vars gemmer gerasper
2 knoffelhuisies gekerf
1e olyfolie
Smeer jou hoenderstukke goed in met die Smeersel en plaas in yskas vir 30min
Braai hoender bruin in pan [skep uit eenkant][
Voeg uie, soetrissies in pan en braai tot glanserig
Voeg tamaties en olywe by en kook vir 3min.
Meng hoenderaftreksel , sout en peper en appelkooskonfyt
Pak hoender in jou Slow-Cooker [hier het ek pre-cooked aartappels bygesit] en gooi eers die aftreksel-mengsel oor alles en skep dan die tamatiemengsel bo-oor en maak toe.Stel op High vir 1h en dan op Med vir so 20min..as nodig