Thursday 19 May 2016

Pannekoek Resep




Pannekoek Resep
Hierdie heerlike meng-net-en-bak pannekoek-resep
4 eiers
4 koppies meel
4 koppies water
½ koppie olie
2 t sout
¼ koppie wit asyn
4 t bakpoeier
Olie vir die pan
In ‘n groot mengbak klits die eiers. Sif die meel en sout saam. Voeg die meel by die eiers en die water. Klits goed. Meng die olie en asyn by en voeg laaste die bakpoeier by. Bak die pannekoeke. Strooi kaneelsuiker oor.
(Huiskok)