Thursday 5 May 2016

LOWCARB HERDERSPASTEI




LOWCARB HERDERSPASTEI

Low Carb/Diabetic

500 g bees maalvleis...
1 ui
250 g sampioene, in skyfies gesny
botter
Blomkool kapokaartappels *

125 g cheddar kaas, gerasper
5 ml room

Braai die sampioene in die botter tot sag. Skep uit en hou eenkant. Braai die maalvleis tot gaar en geur na smaak. Meng die sampioene by die maalvleis in. Geur na smaak. Skep uit in ‘n gesmeerde oondvaste bak. Skep Blomkool Kapokaartappels* bo-op en maak gelyk. Sprinkel gerasperde kaas bo-oor en bak in die oond teen 180°C tot die kaas gesmelt en goudbruin is.
4 Porsies = 237g/Porsie * 1558kJ * Total Fat 19g *
Protein 43g * Total Carbs 4.7g * Net Carbs 3.5g





 LOW CARBS KOMBUIS