Tuesday, 17 May 2016

Chillie en Suurlemoen blatjang





Chillie en Suurlemoen blatjang

BESTANDELE
500 GR FYN GESNYDE CHILLIES. (PITTE VERWYDER)
4 FYN GESNYDE UIE...
3 FYN GESNYDE SUURLEMOENE. (SKIL EN AL)
5 FYN GESNYDE KNOFFELHUISIES
30 ML GEMMER
30 ML ORIGANUM
30 ML BASIL
15 ML CUMIN
3 KOPPIES WITWYN ASYN
3 KOPPIES SUIKER
15 ML SOUT


METODE
KOOK ASYN, SUIKER EN SOUT SAAM VIR 5 MIN
GOOI RES BY EN KOOK TOT DIE UIE DEURSKYNEND RAAK. ROER KORT KORT.
BOTTEL

No comments:

Post a Comment