Wednesday, 6 April 2016

WEETBIX BESKUIT




WEETBIX BESKUIT
500ml melk
10ml witasyn
1kg koekmeel
750ml volkoringmeel
45ml bakpoeier
10ml koeksoda
5ml sout
6 weetbix koekies gekrummel
500ml suiker
500g botter
3 eiers
METODE
Stel oond 180. Smeer 2 broodpanne 10 x 28cm. Meng melk en asyn. Meng alles van meel tot suiker. Klits eiers by melk. Vryf botter in meel. Meng melk by tot n deeg. Vorm balletjies en pak in panne. Bak 55min of tot gaar. Keer uit. Koel af. Breek balletjies los. Droog uit 6ure in oond 70. Lewer 48.

No comments:

Post a Comment