Thursday 21 April 2016

Tiaan Langenegger se Souspotpoeding




Tiaan Langenegger se Souspotpoeding

Bestanddele
PorsiesJy kan die aantal porsies hier aanpas:
Instruksies
  1. Plaas die pot op die vuur.
  2. Smelt die damara-suiker nadat jy dit eweredig oor die platboompot se bodem versprei het.
  3. Voeg die water by en maak seker die suiker smelt terwyl jy dit roer.
  4. Voeg die vanielje-geursel by en laat dit baie stadig begin prut.
  5. Begin met jou deeg deur die botter in ’n mengbak te gooi.
  6. Voeg al die witsuiker by die botter en roer dit deeglik deur.
  7. Voeg die eier by en klits goed saam.
  8. Voeg een koppie meel by.
  9. Voeg 175 ml melk by.
  10. Voeg ’n knippie sout by en meng alles goed saam. 
  11. Voeg die beslag by die karamelsous in die pot. Gooi die deeg in die middel van die pot en laat dit toe om uit te kring. Moenie die beslag roer nie – die karamelsous moet deurborrel soos die poeding gaar bak.