Tuesday 26 April 2016

Tara se feestyd-fudge



Tara se feestyd-fudge
Bestanddele
 
Instruksies
  1. Meng die suiker, botter en melk in ’n kastrol en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is.
  2. Voeg kondensmelk en gouestroop by die suikermengsel.
  3. Roer aanhoudend totdat dit kookpunt bereik.
  4. Kook die mengsel vir ongeveer 25 minute lank tot by die sagtebalstadium. Roer af en toe om te voorkom dat die mengsel aanbrand.
  5. Laat die mengsel bietjie afkoel en voeg en die vanieljegeursel, neute en bosbessies by.
  6. Klop die mengsel totdat dit dik en romerig is.
  7. Giet die mengsel in ’n gesmeerde pannetjie met bakpapier uitgevoer en laat dit afkoel tot gereed om te sny.