Thursday 28 April 2016

Suurlemoentertjies




Petro van Genderen

Suurlemoentertjies

Maak n kors of jy kan een bak bak ... 1 blik kondensmelk 2 eier gele en 1/2 koppie suurlemoensap meng en gooi in kors ... klits eier witte met 2 eetlepels suiker tot styf , skep bo-op en sit in voorverhitte oond by 180 C sal moet dop hou word gou bruin .... okay as jy nie n biscuit kors maak nie hier is n baie maklike een ... 1 koppie koekmeel , 30 ml mielieblom , 30 ml versiersuiker , knypie sout 2n 125 g botter - maak kors sif meel , mielieblom, versiersuiker en sout saam en vryf botter daarin om n deeg te vorm . Druk deeg op die boom en teen die kante van n tertbord met n volume van 1,5 l . Prik goed en bak 7-8 minute in die middel van die oond totdat dit begin verbruin . Voorverhitdie oond by 180 C .