Sunday 10 April 2016

sardines in tomato sauce french toast




Petro van Genderen

Gister aand se ete sardines in tomato sauce french toast ... resep by n vriendin gekry ....

Blink vis ek het halwe greenpeper 3 spring onions fynopgesny grate uit vis gehaal fyn gemaak Peper en uie by gemeng met van die sous en aromat en peper en dan 1 eier vir elke toe brood kie geklits do op broodjie in eier en bak in pan met olie wat lekker warm is nie te warm dat dit brand nie ... olie so die pre van n sny brood ....