Friday, 29 April 2016

RADIO POEDING




RADIO POEDING
Oond 180 gr C.
KOOK DIE SOUS SAAM IN 'N GROOT KASTROL:
6 k water,
2 k suiker, ...
kwart t sout,
1 t vanilla geursel.
MAAK DEEG VIR DIE POEDING-
Meng alles saam in mengbak:
2 k Bruismeel,
1 groot eier,
1 E sagte botter,
1 k suiker,
2 t fyn gemmer,
2 E appelkoos konfyt
knippie sout
1 E asyn en los
1 t koeksoda op in 1 k melk en roer by.
Gooi warm sous in groot, diep casserol bak en skep deeg versigtig in. Sit deksel op en bak vir 1 uur. Bedien met vla.

No comments:

Post a Comment