Friday 1 April 2016

Oondgebakte Sampioene




Oondgebakte Sampioene

6 x Groot Swart Sampioene

1 x Teelepel Knoffel...

2 x Eetlepels Griekse Slaai sous

3 x Fynopgesnyde Peppadews

1 x Koppie Cheddar Kaas

1. Pak al die sampioene in ‘n gesmeerde muffin pannetjie

2. Verdeel al die bestandele eweredig oor die sampioene met die kaas heel bo-op

3. Bak vir 15minute in ‘n oond teen 180°C