Thursday 28 April 2016

ontbyt broodtjie




ontbyt broodtjie! ...

Benodig:

-Streaky bacon
-Jou keuse van broodrolletjie (ek verkies portgeuse van Spar)
- Gerasperde cheddar kaas
- Piesang


Metode:

1. Braai die bacon gaar.
2. Plaas die bacon, piesang en kaas op die gesmeerde broodtjie.

Wenk: Die bacon moet kamer tempratuur wees, so ook die piesang en kaas.

jy kan bedien saam jou keuse van sous!