Thursday 14 April 2016

MAKLIKE FRIKKADELLE




MAKLIKE FRIKKADELLE
Maalvleis
1 ui gekap
2 tamaties gekap
1 koppie jungle oats...
2 eetlepers tamatiesous
1 eetlepel worcestersous
2 eetlepels blatjang
1 eier
METODE:
Meng alles
1 pakkie bruin uiesoppoeier gemeng met 500 ml water en gooi oor
frikadelle. Sit in ’n voorverhitte oond en bak met ’n deksel op teen 180 ºC
vir een en ’n half uur