Friday, 22 April 2016

Kondensmelk-Grenadilla Tert



Kondensmelk-Grenadilla Tert
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel.
Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.
Plaas in yskas om te set.

No comments:

Post a Comment