Thursday, 14 April 2016

Kits Beskuit




Kits Beskuit - Natasha Basson (Radio Namakwaland)...

In kastrol:
Gooi 680 ml melk, 250 gr margarine en 500 ml suiker in 'n kastrol
Bring tot kookpunt.
Roer tot alle suiker opgelos is.
Koel af.


Sif 1 en 1/2 kg bruismeel en 5 ml sout by.
Voeg ook 2 geklitste eiers by.

Knie deeg deur en maak bolletjies.

Pak in gesmeerde broodpanne.
Bak 1 uur tot gaar by 180 gr C.
Jy kan sultanas en sade byvoeg…. asook anys en sultanas. Breek in stukke en droog uit by 100 gr C.

No comments:

Post a Comment