Thursday, 14 April 2016

KERRIE PIESANG SOP



KERRIE PIESANG SOP -   Tannie Poppie Coetzer
50 gr botter
1 hele knoffel fyn gedruk
1 ui fyn gekap
1 eetlepel kerriepoeier...
110 gr rou basmatirys

1,5 liter hoender aftreksel
250 ml room
2 ryp piesangs gesny
Vars suurlemoensap

Smelt botter
Voeg knoffel en ui by
Roerbraai vir 10 min
Voeg Kerrie by
Kook nog 3 min
Voeg rys en hoenderaftreksel by
Kook 25 min op prut
Gooi piesangs en room by
Haal af vd stoof
Roer goed deur
Gooi in voedselverwerker
Maak fyn tot pulpdrup suurlemoensap by
Roer deur
Gooi in opdien bakkies
Eetlepel vars room bo oor

No comments:

Post a Comment