Friday, 22 April 2016

Basaarpannekoek

 
Basaarpannekoek
 
Elanza Barnard van Philadelphia se grootmaatresep vir pannekoekbeslag is so uitgewerk dat dit vir 25 tot 3 000 pannekoeke ingespan kan word.



Metode:
Klits die eiers en sout saam en voeg die water en asyn by. Meng baie goed. Voeg die meel by en klits baie goed tot glad. Voeg die olie by en klits deur. Laat staan die beslag oornag.
Verdun met ’n bietjie water indien nodig. Verhit ’n bietjie olie in ’n pannekoekpan en skep net genoeg beslag in die pan om die boom met ’n dun lagie te bedek. Braai tot blasies bo-op vorm, draai om en braai tot gaar aan die ander kant.