Monday, 14 March 2016

French Toast




Middagete / Kosblik Idee
French Toast
Ietsie lig vi skoolkinders of as jy ni so honger is ni. Baie vullend.
1 snytjie brood...
1 eier
Aromat
Klits eier voeg aromat by na smaak doop broodjie dan in en bak in snackwicher.
Smeer bietjie konfyt of marmite bo op en sprinkel kaas op. Dis glad ni vetterig ni en heerlik

No comments:

Post a Comment