Monday 14 March 2016

Dieet Hoenderborsies




Dieet Hoenderborsies
•1/3 Koppie Dijon Mosterd
•1/4 Koppie Heuning
•2 Eetlepels Mayonnaise
•1 Teelepel Braaisous (van jou keuse)
•4 Hoenderborsies (velloos en halveer deur die lengte)
Metode:
Meng die mosterd, heuning, mayonnaise en braaisous in n meng bakkie. Sit n klein bietjie een kant om later die vleis mee te bedek.
Verhit n braaipan (medium hitte) op die stoof en gooi n klein mate olie in. Dip die hoenderborsies in die kook sous voor jy dit begin braai. Terwyl jy die vleis braai, draai dit gereeld om enige brand te verminder. Kook vir so 20 minute of totdat dit reg is (die sap sal nie meer bloed bevat nie). Gebruik die laaste bietjie sous in die laaste 10 minute of so van die braai om die vleis mee te bedek.
Probeer om nie die hoender te oorkook nie so indien nodig, bring die temperatuur effe af.