Thursday 18 February 2016

Tannie Poppie se Partybrood




Tannie Poppie se Partybrood
Resep
4 koppies koekmeel
10g gis
5ml sout...
480 ml louwarm water

1eetlepel suiker
Metode:
Sif droe bestandele in bak ( behalwe gis)
Maak nou gis aan met n bietjie water suiker en sout ( gebruik n bietjie van bogenoemde) laat staan 5 min.
Meng nou alles saam en knie vir 10 min tot goed deur.
Laat rys tot dubbeld die volum
Knie af en maak bolletjies
Pak in pan styf teen mekaar ,laat rys tot driekwart vol
Bak op 180 grade vir 20-25 minute .
Wenk: Klop brood om te toets of hy gaar is.