Tuesday 2 February 2016

Pudge



Pudge
1 kop grondboontjiebotter
1 en half kop sjokolade splinters
4 kop mini malvalekkers
...
Spuit 'n 9x9 pan met spray en cook
Smelt grondboontjiebotter en sjokolade in mikrogolf
Die oomblik as dit begin smelt het - vou in die malvalekkers
Gooi in gesmeerde pan
In yskas vir ongeveer 4 ure of oornag
Sny in blokke
Delicious Recipes , Tips & Humors