Thursday 4 February 2016

Maak jou eie Amarula




Maak jou eie Amarula

1 Blik Kondensmelk
1 Blik melk of idealmelk ( gebruik sommer die kondensmelk blik )
1 blik whiskey ( kondensmelk blik )...
2 teelepels korrelkoffie
2 teelepels vanilla essens

Meng goed , en geniet.