Monday, 15 February 2016

KAAS-EN-MARMITE-MUFFINS




KAAS-EN-MARMITE-MUFFINS
2 K koekmeel
4t bakpoeier...
1 ml sout
Knypie rooi peper
1 ui fyngekap
2 k cheddarkaas fyn gerasper

2 t vars pietersielie
1 k volroommelk
4 e olie
2 ekstra groot eiers
1 e marmite
2 e Botter
Stel oond op 180
Sif koekmeel, bakpoeier, sout en rooipeper saam.
Roer kaas, ui pietersielie by gesifte meelmengsel Tot goed gemeng.
Klits melk, olie en eiers saam tot goed gemeng.
Roer eiermengsel by meelmengsel tot deeg vorm, Moenie te veel roer nie.
Verdeel deeg tussen 12 muffin pannetjies wat met Muffinpapiertjies uitgevoer is of goed met kossproei Bespuit is.
Bak vir 15 min of tot gaar in middle van die oond.
BOLAAG Smelt botter en marmite saam in mikrogolf.
Steek gaatjies in muffins sodra uit oond kom en giet
Warm botter-marmite mengsel sodat dit dadelik intrek.
Sit louwarm voor saam met botter en kaas.
(Vrouekeur)

No comments:

Post a Comment