Friday, 19 February 2016

Gemengde Mieliepap




Gemengde Mieliepap

125g sampioene
2 blokkies hoender aftreksel
250ml gemengde groente...
50ml margarien
750ml water
625ml mieliemeel
125ml gerasperde cheddar kaas

Kook gekapte sampioene, gemengde groente en hoender aftreksel in die water, voeg dan botter by. Voeg mieliemeel by en laat prut vir 20 minute. Voeg kaas by en roer deur – dien dadelik op.

Bron: Koeke-Kyk-Resep

No comments:

Post a Comment