Monday, 1 February 2016

GEBOTTELDE MAYONNAISE KOOLSLAAI




 
Beulagh Lombard se
GEBOTTELDE MAYONNAISE KOOLSLAAI
BENODIG:
3 KOOLKOPPE (OPGEKERF EN GEKOOK).
3 WORTELS (GERASPER EN GEKOOK)....
KOOK DIE VOLGENDE SAAM...............
6 SOETRISSIES (FYNGEKAP)
6 MIDELLMATIGE UIE (FYNGEKAP)......
1 KLEIN BLIKKIE PYNAPPELS (FYNGEKAP)...

2 BOTTELS MAYONAISE....
3 K WIT ASYN..
2 K SUIKER...
1 EN N HALWE K KOOKOLIE.
MAAK SO:
KOOK TOT SAG EN VERDIK MET MAIZENA.
VOEG KOOL EN WORTELS BY EN ROER DIE MAYONNAISE BY.......BOTTEL WARM...............

 

 

No comments:

Post a Comment