Thursday, 4 February 2016

APPELKOOSKONFYT




APPELKOOSKONFYT
1 kg Suiker
1 kg Appelkose

Sny appelkose in helfte en ontpit
Weeg vrugte en gooi 1kg Suiker vir 1 kg vrugte oor en LAAT staan oornag.

Volgende dag.
Sit op stoofplaat, gooi knypie fyn gemmer in.
Los so 3 appelkose pitte op n 2 kg.

Kook stadig en skep skuim gereeld af
Haal van stoof af sodra jy die kleinbordjie toets gedoen het.
Skep in gesteriliseerde bottels en seël

No comments:

Post a Comment