Friday, 11 December 2015

OUMA TES SE MACARONI




OUMA TES SE MACARONI
Bestanddele
olyfolie
1 ui, gekap...
2 knoffeltoontjies, fyngemaak
1 pakkie spek, gesnipper
4 tamaties, gekap
2 teelepel suiker
2 teelepel Worcestersous


sout en peper
2 koppies cheddarkaas, gerasper
2 eiers
2 koppies melk
2 koppies rou macaroni
Metode
Kook macaroni gaar in soutwater.
Braai ui, knoffel en spek.
Voeg tamaties, suiker, Worcestersous en sout en peper by.
Roer goed.
Voeg gaar macaroni by, saam met 1 koppie kaas.
Meng goed.
Plaas in oondbak.
Klits eiers en melk saam.
Giet uit oor mengsel.
Sprinkel laaste koppie kaas oor.
Bak teen 180 grade teen 30 minute.

No comments:

Post a Comment