Sunday, 1 November 2015

WORTEL SLAAI




WORTEL SLAAI

4 groot wortels, geskil en gerasper
½ k rosyne
½ k vars pynappel, in blokkies gesny...
½ k appel, in blokkies gesny
¼ k druiwe, in blokkies gesny
¼ k mayonnaise
¼ k gewone jogurt hele
1 teel suiker
¼ teel sout

Kombineer wortels, rosyne, pynappel, appel en druiwe in 'n groot bak.
Meng mayonnaise, jogurt, suiker en sout saam en gooi oor wortels.
Roer goed deur, bedek en verkoel.

No comments:

Post a Comment