Sunday 1 November 2015

Koffie- karamel-roomystert




Facelift ..... van n gewone bak vanielje-roomys , na n
Koffie- karamel-roomystert

200g sjokoladewafelbeskuitjies , gekap
50 ml gesmelte botter ...
150 g karamellekkers , in kwarte gesny
100 ml koue espresso
50 ml bruinsuiker
2 l vanieljeroomys
whispers ( bescuit in die middel )

Meng die beskuitjies met die botter en druk dit op die boom en teen die rand van n tertbord vas.
Strooi karamellekkers op die kors . Meng die suiker en espresso en roer dit by die roomys .Druk die roomys in die bord vas , strooi whispers bo-oor en bevries dit tot hard . Sny en bedien !