Mikrogolf melktert
1 blikkie kondensmelk
1blikkie melk
2 blikkies warm water
...
4 eiers
6 eetl maizina 2 eetl botter
Knippie sout
Meng alles goed Mikrogolf vir 7 minute op hoog
Meng
Mikrogolf weer vir 5 minute
Meng
Mikrogolf vir 3 min
Meng
Skep in tertbak wat uitgevoer is met tennisbeskuitjies
Ek het hier 'n pakkie karamel tennis beskuitjies gebruik wat ek fyn gemaak het en 100gr gesmelte botter gemeng het