Wednesday 11 November 2015

KAAS-EN-VUGTE-KELK




KAAS-EN-VUGTE-KELK

1kg ryp spanspek
1kg ryp waatlemoen
500g droë bokmelkkaas...
100g vars roket

Sous :

185ml olyfolie
60ml wit balsam-asyn
1 eetlpl suurlemoensap
1 eetlpl heuning

Sny die spanspek, waatlemoen en bokkaas in blokkies en plaas in `n mengbak
Meng die sousbestandele deeglik en gooi driekwart daarvan oor die vrugte
Meng vriugte en sous baie versigtig
Skep in glase
Bedrup met orige sous
Garneer met roketblare