Monday, 9 November 2015

INGELEGTE KOMKOMMER SLAAI




INGELEGTE KOMKOMMER SLAAI gemaak.
A.
3 komkommers in skyfies gesny
Halwe rooi & Groen pepper fyn gesny
1 medium ui Baie fyn gekap...
B.
220 ml wit asyn
240 ml warm water 230 ml suiker
12 peper korrels
Meng B best. & roer A by. Bottel en hou in yskas.


No comments:

Post a Comment