Monday 9 November 2015

Egg Nog




Egg Nog
Bestandele:
6 Groot eiers (geskei)
150 g Suiker
250 ml Rum
1 Liter Volroom melk
250 ml Vars room
125 ml Brandy
Metode:
1. Meng die eier geel en suiker goed. Roer die rum en melk stadig by.
2. Vou die styf geklitste eier wit in. Roer stadig die room en brandy in.
3. Bedien in glase en sprinkel liggies ‘n mengsel van kaneel en Chocolate poeier (hot chocolate) bo oor.