Thursday 29 October 2015

VRIENDSKAP KOEK - 7 MINUTE





VRIENDSKAP KOEK - 7 MINUTE:
BENODIG:
1Koppie Bruismeel-self raising flour. ...
1koppie Suiker
1koppie Kookwater
50ml Kakao-ten teelepels

60ml 0lie-twelve teelepels
5ml Vanillia essences
2Eiers
MAAK SO:
Meng kookwater,0lie,Kakao,Vanilla by. Sif meel en Suiker bymekaar. Meng alles bymekaar. Sit in glas in middle van gesmeerde bak. Gooi om die glas. Wat gesmeer is. Sit in Mikro op hoog vir 7 min. Versier oos u wil. Lekker met blik Caramel of klein bietjie Kondensmilk en kakao en Iceing n margarien gemeng. Of net wat jy like.

Hierdie is die vriendskapkoek, want jy kan enigiets by die deeg voeg om dit te verander na jou smaak. In hierdie geval is daar wel appels gevoeg met rosyne en neuter.