Tuesday 13 October 2015

Vinnige Spek en Kaas balle

 
 
Vinnige Spek en Kaas balle
Winkel deeg
Stukkies speg
Gerasperde kaas...
Rol deeg uit,
Vul met gebraaide spek en kaas
Smeer kookolie oor

Bak vir 40min teen 200 grade.
(Enige vulsel kan gebruik word)
Monique Dunhin