Friday 23 October 2015

STICKY HOENDER VLERKIES




STICKY HOENDER VLERKIES
12 hoendervlerkies
200 ml tamatiesous
150 ml Worcestersous
100ml sojasous
100 ml blatjang
15ml mayonnaise
2 huisies knoffel, fyngedruk
METODE:
Meng alle bestanddele saam en roer goed - dit sal soos sjokoladesous lyk.
Voorverhit die oond tot 180 °C.
Sit die hoendervlerkies in ’n oondbak en gooi die marinade oor.
Sit in die oond vir ongeveer 45 minute en draai die vlerkies nou en dan om.