Thursday 8 October 2015

Mieliebrood




Mieliebrood
500g self-verhoging meel
1 Blikkie suikermielies
1 Blikkie Ideal Melk
1 Pak spek, in blokkies gesny
2 Uie
1 Blok cheddar kaas
1 bakkie regte botter
1 botteltjie vyekonfyt
Braai die spek in ‘n pan.
Skil en kap die uie in fyn stukkies
Gooi al die bestandlele by mekaar behalwe die vye konfyt
Rasper kaas en gooi by
Bak tot gaar en bedien met vye konfyt