Wednesday 7 October 2015

korslose spinasiequiche





korslose spinasiequiche
Bestanddele
1 pakkie spek, gesnipper...
2 uie, fyn gesny
2 knoffeltoontjies
200 g spinasie, in repe gesnipper
200 g murgpampoentjies, gerasper
200 g cheddarkaas, gerasper
3 eetlepels pietersielie, gekap

knippie rooi peper
sout en peper
6 eiers
1 koppie bruismeel
Metode
Braai spek, uie en knoffel in 'n pan.
Klits eiers en meng dit met bruismeel.
Meng die res van die bestanddele en voeg die eier- en spekmengsel by.
Roer goed.
Voeg in 'n oondbak, en bak vir 35 - 40 minute teen 180 grade.