Wednesday 7 October 2015

Kits Piesang YskasTert




Kits Piesang YskasTert

Ingredients:
1/2 pakkie tennisbeskuitjies in melk geweek. (Net todat dit klam is)
1/2 kop. suurlemoensap...
6 piesangs
1 blik kondensmelk
1 pint dik vla, gemaak van 1 pint melk met 2 eetl. hoogvol vlapoeier.

1. Pak geweekte beskuitjies in bak.
2. Sny piesangs bo - oor.
3. Meng suurlemoensap en gekondenseerde melk en giet oor piesangs.
4. Giet dik vla oor.
5. Krummel van die tennisbeskuitjies bo - oor.
6. Sit in yskas.

**Kan ook met geklopte room bedien word.