Tuesday 20 October 2015

Jogurt Roomys



Jogurt Roomys Iets Lekker koud vir die Somer.

1 groot houer jogurt (1 liter) (aarbei geur)
1 blik kondensmelk,...
1 sakkie orley whip of room wat styf geklop is)
Stukkies fyngekapte aarbeie

Meng alles en vries.

DIE RESEP WERK NET SO LEKKER MET DIE GRENADILLA JOGHURT EK GOOI NET 1 BLIKKIE GRENADILLA PULP BY OM EKSTRA GEUR TE GEE

Gooi bo-oor en gebruik jou teelepel se agterkant en trek net prentjies in die beslag