Friday 4 September 2015

vleisbroodjie




Sylvia Bezuidenhout

My vleisbroodjie is 500g maalvleis,6 varkworsies uit die vel gedruk,2 snye brood in melk geweek,gekapte ui en 2 eiers maalvleisspesery en swart peper.Meng alles saam in gesmeerde broodpan en 45_min op 180grade.Heerlik!