Thursday, 17 September 2015

Tuisgemaakte Hoes-Medisyne




Tuisgemaakte Hoes-Medisyne

1bottel heuning
1 botteltjie turlington
1 botteltjie bors druppels...
1 bottel pepperment druppels
1 Jamaika gemmer

Meng als baie goed saak. Drink 1 Eetlepel soos benodig.
(Laas genoemde maak die slym los sodat dit kan uitkom).

No comments:

Post a Comment