Friday 25 September 2015

Tiramisu-éclairs




Tiramisu-éclairs

1 x 250 g-houer mascarpone
1 vanielje-peul, saadjies verwyder
60 ml strooisuiker...
15 ml Frangelico
10 Boudoir-beskuitjies

180 g donkersjokolade, gesmelt

1. Klits die mascarpone, vanielje-saadjies, strooisuiker en Frangelico tot sag en glad.
2. Sny Boudoir beskuitjies in lengte deur en bedek die een helfte met sjokolade.
3. Skep mascarpone-vulsel op die ander helfte van die beskuitjie.
**Plaas die twee helftes opmekaar en sit voor met espresso.♫

Wenk:
Nadat jy die sjokolade gesmelt het, gooi ’n paar druppels kanola-olie by om dit ’n blink voorkoms te gee.