Friday, 11 September 2015

Tannie Poppie Coetzer – wortelkoek




Tannie Poppie Coetzer – wortelkoek – mikrogolf binne 14 minute
200 ml bruinsuiker of witsuiker
5 ml bakpoeier
5 ml kaneel
5 ml vanilje...
2 appels gerasper
Klein bottetjie baba purity appel
175 ml olie

250 ml meel
5 ml koeksoda
2 ml sout 100 gr fyngepapte neuter
2 eiers
500 ml gesrasperde wortels
Metode
Spuit mikrogolf ringpan met koekiesproei
Voeg alles bymekaar
Klop goed met houtlepel
Meng goed
In mikrogolf bak in ringpan op 100% krag vir 14 min en laat staan in oond vir 5 min
Keer dan uit pan uit om aft e koel
Versiersuiker :
60 gr margarine
40 gr maaskaas
500 ml versiersuiker
5 ml vanielje of 5 ml suurlemoensap
Roer margarine en versiersuiker saam
Voeg maaskaas en vanielje of suurlemoensap by
Smeer oor koek

No comments:

Post a Comment