SOET PIEKELKOOL
BENODIG:
16 kop gekapte kool,
3 kop gekapte ui,
4 kop suiker,...
125 ml sout, [hierdie is groot maat, verminder sout na jou smaak, maar resep is reg vir hierdie hoeveelheid]
3 kop asyn ,
375ml water
1 E pickling spice.
METODE:
Meng kool, uie en sout.
Los oornag, dreineer en spoel een keer .
Meng suiker,asyn en water.
Knoop piekel spice in doek toe en voeg by kool.
Bring tot kookpunt en kook dan stadig vir 5.min.
Verwyder piekel sakkie en vul flesse.
PS! jy kan gerasperde wortel, of groen- en rooi- soetrissie insit vir kleur.