Monday 28 September 2015

MIELIE & PEPPADEW BROODJIES



MIELIE & PEPPADEW BROODJIES

Koop 'n sak winkeldeeg.
Rol die deeg uit op 'n meelbestrooide oppervlak.
Bo-op die deeg gooi mielies , peppadews, swart peper, kaas ens....
Rol die deeg op en sny in sirkels.

Smeer die individuele wielietjies met bietjie olyfolie.
Bak in 'n oond van 180 vir so 30 minute tot mooi goudbruin.
Bedien saam mielie en soetrissie sous.